WESTERN CAPE PRIMARY SCIENCE PROGRAMME ’n Voorbeeld van ’n kort leerprogram in die Natuurwetenskappe en Tegnologie
ENERGIE EN VERANDERING GRAAD 4
Aktiwiteit 1:
Ons gebruik energie vir alles wat ons doen
Aktiwiteit 2:
Ons kry energie uit kos
Aktiwiteit 4:
Waarvandaan kom die energie in ons huise?
Aktiwiteit 3: Aktiwiteit 5: Aktiwiteit 6: Aktiwiteit 7:
Kosenergiestories
Die gebruik van energie – toe en nou Die maak van elektriese stroombane Projek: Maak jou eie flitslig
Ons verwelkom die wye gebruik van hierdie materiaal. Gee asb. erkenning aan PSP.
©PSP 2002
Ontwikkel deur die Western Cape Primary Science Programme-span Hierdie leerprogram is daarop gerig om die volgende uitkomste in die Natuurwetenskappe te bereik:
K LU 1: Wetenskaplike Ondersoek Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer en om verhoudings en probleme binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing te ondersoek en op te los.
K LU 2: Konstruksie van Wetenskapkennis Die leerder ken en is in staat om wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis te interpreteer en toe te pas.
K LU 3: Wetenskap, die Samelewing en die Omgewing Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.
Kursus aangebied deur Rose Thomas, Shane Nzwane en Sandra Mahote Boekie ontwerp deur Welma Odendaal, geïllustreer deur Janet Ranson en Nicci Cairns en vertaal deur Ronél Gouws Western Cape Primary Science Programme Edith Stephens-Vleilandpark Lansdowneweg Philippi Posbus 529 Howard Place 7450 Tel: 021 691-9039 Faks: 021 691-6350 e-pos:
[email protected] webtuiste: www.psp.org.za
Inhoud • • •
Hierdie boekie illustreer ’n voorbeeld van ’n kort leerprogram vir graad 4. Dit ontwikkel begrippe, vaardighede, houdings en taal stapsgewys. Dit sluit die volgende in: aktiwiteite en take vir leerders, take vir onderwysers, steunmateriaal en voorstelle vir assessering.
2 . . . . . . . . . .Aktiwiteit 1 – Ons gebruik energie vir alles wat ons doen 4 . . . . . . . . . .Aktiwiteit 2 – Ons kry energie uit kos 6 . . . . . . . . . .Aktiwiteit 3 – Kosenergiestories 8 . . . . . . . . . .Aktiwiteit 4 – Waarvandaan kom die energie in ons huise? 10 . . . . . . . . .Aktiwiteit 5 – Die gebruik van energie – toe en nou 14 . . . . . . . . .Aktiwiteit 6 – Die maak van elektriese stroombane 17 . . . . . . . . .Aktiwiteit 7 – Hoe om ’n flitslig te maak 21 . . . . . . . . .Voorgestelde werkskema 21–24 . . . . . .Assesseringsblaaie 25 . . . . . . . . .Kodes vir assessering Leerdertaakkaarte 26 . . . . . . . . .Aktiwiteit 2 – Kos gee ons energie 30 . . . . . . . . .Aktiwiteit 4 – Energie in ons huis 31 . . . . . . . . .Aktiwiteit 5 – Energie wat aan mense beskikbaar is 36 . . . . . . . . .Aktiwiteit 6 – Laat ‘n gloeilamp brand 40 . . . . . . . . .Aktiwiteit 7 – My flitslig Steunmateriaal 42 . . . . . . . . .Hoe gloeilampe werk 42 . . . . . . . . .Agtergrondinligting oor batterye 43 . . . . . . . . .Selle an batterye Buiteblad . .‘n Kopkaart oor Energie en Verandering
Aktiwiteit
1
Sleutelbegrip
Onderwysertaak
Ons gebruik energie vir alles wat ons doen • Ons gebruik energie vir alles wat ons doen, byvoorbeeld om te beweeg, om geluide te maak en om kos gaar te maak.
1. Maak ’n kopkaart op die bord om uit te vind wat die leerders reeds van energie weet.
s ko o n m a a k o o k k ama ndl a har d s kr y
EN E R GIE f
gro en n e te v ru g
te
lo o p
s eb e tsa da n s ko u
2. Maak flitskaarte met aksiewoorde en laat die leerders dit lees en die onderstaande doen.
Leerdertaak
Gebruik energie deur aksies Lees en doen a spring
2
a
hardloop op die plek
a
maak ’n windmeul met jou arms
a
skreeu jou naam
a
vryf jou hande saam om dit warm te maak.
Onderwysertaak
Verduidelik aan die leerders dat hulle energie gebruik om al hierdie dinge te doen.
Leerdertaak Voltooi hierdie sinne – byvoorbeeld:
Ons gebruik energie om te spring. 1. Ons gebruik energie om
fiets te ry.
2. Ons gebruik energie om
ons arms te swaai.
3. Ons gebruik energie om
te skryf.
4. Ons gebruik energie om
te dans.
5. Ons gebruik energie om
te speel.
3
Aktiwiteit
2
Sleutelbegrip Onderwysertaak
Leerdertaak
4
Ons kry energie uit kos • Kos gee ons energie sodat ons kan lewe.
1. Fotostateer die volgende vir die leerders: a die byskrifte op bladsy 26 a die prent van aktiewe kinders op bladsy 28,29. 2. Deel byskrifte en prente vir die leerders uit.
1. Kyk aandagtig na die prent en pas elke byskrif by ’n aksie. 2. Vertel jou groep van elke aksie in die prent. 3. Jy kan so begin: Die meisie gebruik energie om te spring …
Onderwysertaak
Leerdertaak
INDIVIDUEEL
Taakkaart vir fotostatering op bladsy 27.
1. Wys na iemand op die prent wat moeg lyk. 2. Bespreek die volgende met die leerders: (a) Waarom is hierdie persoon so moeg? (b) Hoe kan hierdie mens nog energie kry om aan te gaan met haar of sy taak? (c) Wat kan sy of hy doen om meer energie te hê?
Leerdertaakkaart: Kos gee ons energie 1. Soek mense wat eet en drink op die prent. 2. Kyk na die prent en sê watter soorte kos vir elke mens die energie gee om hom of haar aktief te hou. 3. Voltooi die paragraaf hieronder oor kos as ’n energiebron vir ons liggaam. Kos gee vir ons energie Ons kry energie van kos. Die meisie koop Die seun gaan
’n worsbroodjie.
springmielies en ’n worsbroodjie eet.
Die kos sal vir hulle energie gee om vanmiddag sport te speel. Ek hou daarvan om soggens pap te eet, want dit gee my al my take by die skool te doen.
energie om
5
Aktiwiteit
3
Sleutelbegrippe
Waarvandaan kom die energie in ons kos?
• Die energie in ons kos kom van die son. • Energie word in iets wat ’n energiestorie of voedselketting genoem word, oorgedra.
Onderwysertaak
Wys aan die leerders hoe energie in ’n sekere volgorde van een lewende ding na ’n ander oorgedra word en lei die begrip van ’n energiestorie (voedselketting) in. Voorbeeld: a Die meisie kry energie uit die brood wat van koring gemaak is. a Die koringplante kry energie van die son.
Leerdertaak
1. Pas die sinne by die prente en sit dit in die regte volgorde om ’n hele kosenergiestorie te maak. Onthou, al die stories moet met die son eindig.
1
2
3
4
a Thembi kan baie vinnig hardloop, want sy kry energie deur brood te
eet. a Die brood word van koring gemaak. Dit bêre die energie van die koring. a Die koringplante kry energie om te groei van die son. a Die son gee hitte- en ligenergie.
1
2
3
4
a Die melk, wat vir my energie gee, kom van die koei. a Die koei kry energie van gras. a Die gras kry energie van die son. a Die son gee hitte- en ligenergie.
6
Leerdertaak
(vervolg)
3
Assessering Aktiwiteit
2. Teken nog energiestories en skryf sinne waarin jy die energiestorie vertel. Elke storie moet met die son eindig. Idees: a Die energiestorie van ’n atleet a Die energiestorie van ’n sokkerspeler a Die energiestorie van ’n voël wat vlieg a Die energiestorie van ’n kat wat ’n muis vang.
Kosenergiestories Wat ons wil assesseer
Wat ons van die leerders verwag
Pas prente by sinne
a Elke sin moet by die regte prentjie gepas word. a Die sinne en die prente wat daarby pas, moet in die korrekte volgorde wees om ’n energiestorie te vertel. a Die volgorde moet dus wees: dier R groen plant R son.
Teken nog energiestories en skryf sinne daaroor
a Die tekening moet duidelik wees. a Die sinne moet by die regte prente pas. a Die tekeninge en die sinne wat daarby pas, moet in die korrekte volgorde wees om ’n energiestorie te vertel. a Die volgorde moet dus wees: dier R groen plant R son.
7
Aktiwiteit
4
Sleutelbegrip
Onderwysertaak
Leerdertaak
INDIVIDUEEL
Waarvandaan kom die energie in ons huise? • Hitte-energie in ons huis kom van bronne soos paraffien, gas, hout en elektrisiteit.
Bespreek met die leerders watter soort energie ons gebruik om kos te kook en verduidelik dit aan hulle.
Leerdertaakkaart:
Taakkaart vir fotostatering op bladsy 30–31.
Energie in ons huis
1 Kyk na elkeen van hierdie prente en skryf onder elkeen waarvandaan die hitte-energie om te kook, kom. 2. Waarvandaan kom die hitte-energie in elkeen van hierdie prente?
1
elektrisiteit
2
3
hout
gas
4
paraffien
2. Kyk na die prent van die gesin in die kombuis en voltooi die tabel op die volgende bladsy.
8
Wie of wat gebruik energie?
Waarvandaan kom die energie?
Wat doen die energie?
die ketel
gas
laat die water kook
die strykyster
hout
laat die yster warm word
die lamp
paraffien
laat die lamp brand
die radio
batterye
laat die radio speel
die vuur
hout
brand en laat die vuur brand en maak die seun se hande warm
3. Voltooi die sinne hieronder soos die eerste een. a. Die ketel kry energie van gas om die water te laat kook.
kry energie van hout om dit warm te laat word. Die lamp kry energie van paraffien om die kamer lig te maak. Die radio kry energie van batterye om musiek te speel. Die vuur kry energie van brandende hout om die seun se hande warm te maak.
b. Die strykyster c. d. e.
4
Assessering Aktiwiteit
Waarvandaan kom die energie in ons huise?
Wat ons wil assesseer
Wat ons van die leerders verwag
Bronne van hitte-energie
Die leerders moet die volgende kan doen: a Identifiseer die korrekte hittebron op elke prent.
Die voltooiing van die tabel
Die tabel moet voltooi word met: a die korrekte energiebron vir elke energiegebruiker en die korrekte inligting oor wat die energie doen.
Sinne
Die sinne moet sê: a waarvandaan die energie kom a wat die energie doen.
9
Aktiwiteit
5
Sleutelbegrippe
Onderwysertaak
Leerdertaak
GROEP
10
Die gebruik van energie – toe en nou • Mense maak reeds van lank gelede op energie staat om dinge te doen. • Mense maak nog steeds op energie staat om dinge te doen. • Mense gebruik energiebronne wat toeganklik vir hulle is.
Deel die prente van toestelle wat mense gebruik, uit – bladsy 32.
Kyk na die prente en bespreek die volgende: a. Watter toestelle is lank gelede gebruik? b. Watter toestelle word deesdae die meeste gebruik?
Onderwysertaak
1. Deel die prente van die twee gesinne uit – bladsy 34 en 35. 2. Lei ’n bespreking van hoe hierdie gesinne energie gebruik. (Verwys na die vrae op die Leerdertaakkaart op bladsy 33.) 3. Skryf die nodige woordeskat op die bord sodat die leerders die tabel kan voltooi. (Verwys na die woordeskattabel op bladsy 12.)
Prent 1
Prent 2
11
Leerdertaak
GROEP
Leerdertaakkaart: Energie wat aan mense beskikbaar is Taakkaart vir fotostatering vir leerders op bladsy 33. Kyk na die prente van gesinne en voltooi die tabel hieronder.
Vrae
Gebruik dit elektrisiteit?
1. Wat gebruik hulle om kos te kook?
Hulle brand hout om ’n vuur te maak om te kook.
Nee.
2. Wat gebruik hulle om lig te maak?
Vuur.
Nee.
3. Wat gebruik hulle om hul huis warm te hou?
Hulle brand hout om vuur te maak.
Nee.
4. Wat gebruik hulle om hulself te vermaak?
Hulle sing, klap hande, vertel stories en dans.
Nee.
5. Wat gebruik hulle om te keer dat hul kos sleg word?
Hulle eet droë kos en hou kos in koeler dele van die huis.
Nee.
6. Wat gebruik hulle om van plek tot plek te kom?
Hulle stap lang afstande.
Nee.
7. Wat gebruik hulle om klere te maak en dit op te pas?
Hulle sny dierevelle en berei dit voor vir klere.
Nee.
Vrae
12
Prent 1
Prent 2
Gebruik dit elektrisiteit?
1. Wat gebruik hulle om kos te kook?
Hulle gebruik ’n elektriese stoof.
Ja.
2. Wat gebruik hulle om lig te maak?
Hulle gebruik elektriese lampe.
Ja.
3. Wat gebruik hulle om hul huis warm te hou?
Hulle gebruik ’n olieverwarmer.
Ja.
4. Wat gebruik hulle om hulself te vermaak?
Hulle kyk TV en gaan fliek.
Ja.
5. Wat gebruik hulle om te keer dat hul kos sleg word?
Hulle gebruik ’n yskas en ’n vrieskas.
Ja.
6. Wat gebruik hulle om van plek tot plek te kom?
Hulle gebruik motors, treine en vliegtuie.
Ja.
7. Wat gebruik hulle om klere te maak en dit op te pas?
Hulle gebruik ’n elektriese naaimasjien en ’n strykyster.
Ja.
Onderwysertaak
Leerdertaak
INDIVIDUEEL
1. Bespreek die idees oor die twee gesinne met die leerders en wys op die volgende: a Baie jare gelede was die energie van mense se eie liggame die enigste energie wat hulle kon gebruik om werk te doen. a Mettertyd het mense vuur ontdek. Hulle het ontdek dat as hulle hout verbrand, die vuur se hitte en lig nuttig kan wees. a Mense het ook begin om diere as vervoer te gebruik en om hulle te help om swaar werk wat baie energie vereis, te doen. a Vandag gebruik baie mense masjiene en elektriese toestelle. Dit gebruik baie energie in die vorm van elektrisiteit. a Mense gebruik nog steeds energiebronne wat lank gelede gebruik is, want dit is wat beskikbaar is. Skryf ’n gevolgtrekking oor hoe mense energie gebruik. Jy kan só begin:
Mense gebruik die energie wat hulle maklik kan kry Vandag het ek geleer dat mense lank gelede hout en olielampe gebrand het om lig in hul huise te kry. Vandag gebruik mense egter paraffien en elektriese lampe om lig te kry.
mense lang afstande geloop het om te kom waar hulle wou wees. Vandag gebruik ons egter motors, busse en vliegtuie wat brandstof en elektrisiteit gebruik.. Ek het ook geleer dat mense lank gelede rondom die vuur vergader het om liedere te sing, stories te vertel en hande te klap om hulself te vermaak. Vandag gaan mense egter fliek en kyk televisie om hulself te vermaak. Ten slotte het ek geleer dat mense deesdae elektrisiteit vir energie gebruik. Maar mense gebruik ook nog energiebronne en hulpbronne wat lank gelede gebruik was, want dit is wat vir hulle beskikbaar is. Nog iets wat ek geleer het, is dat
5
Assessering Aktiwiteit
Die gebruik van energie – toe en nou Wat ons wil assesseer
Wat ons van die leerders verwag
Die voltooiing van die tabel
Die leerders moet die volgende skryf: a gepaste antwoorde oor elke prent a of elektrisiteit gebruik word of nie.
Die skryf van ’n paragraaf oor die energiebronne en hulpbronne wat mense gebruik
Die sinne moet a sinvol wees a noem watter energiebronne en -hulpbronne beskikbaar vir mense is.
13
Aktiwiteit
6
•
Sleutelbegrippe
Onderwysertaak
Leerdertaak
GROEP
Taakkaart vir fotostatering op bladsy 36–37.
Die maak van elektriese stroombane Elektrisiteit beweeg langs ’n roete of pad. • Die pad of roete waarlangs elektrisiteit beweeg, is ’n stroombaan. • Elektrisiteit kan net beweeg as die pad waarlangs dit moet beweeg, nie gebreek of afgesluit is nie. 1. Stel die apparaat bekend: sel, draad, gloeilamp. Skryf die name op die bord. 2. Gee aan elke groep leerders ’n sel, twee stukke draad en ’n gloeilamp.
Leerdertaakkaart A: Laat ’n gloeilamp brand 1. Gebruik die apparaat om die gloeilamp te laat brand. 2. Teken ’n diagram met byskrifte om te wys hoe jy die gloeilamp laat brand het.
draad sel
gloeilamp
elektrisiteitsvloei
3. Skryf ’n paragraaf om te verduidelik hoe jy die gloeilamp laat brand het. Onthou, jou paragraaf moet ’n opskrif hê. Hoe ek die gloeilamp laat brand het Vandag in die klas het ek ’n gloeilamp laat brand. Dit is hoe ek dit gedoen het:
die een punt van die een stuk draad aan die sel se een punt gekonnekteer. Toe het ek die ander punt van die stuk draad aan die metaaldeel van die gloeilamp gekonnekteer. Daarna het ek die een punt van die tweede stuk draad aan die metaalpunt onderaan die gloeilamp gekonnekteer. Laastens het ek die ander punt van die tweede stuk draad aan die ander pool van die sel gekonnekteer. Eers het ek
14
Inset deur onderwyser 1. Verduidelik aan die leerders hoe ’n gloeilamp werk. (Verwys na steunmateriaal op bladsy 42.) 2. Stel sleutelwoorde en begrippe bekend: elektriese stroombaan, elektrisiteit vloei wanneer die pad nie gebreek of afgesluit is nie. Gee aan elke groep leerders een gloeilamp, twee stukke draad, ’n batterye en ’n taakkaart om te voltooi.
Onderwysertaak
Leerdertaakkaart B:
Leerdertaak
GROEP
Ander eenvoudige elektriese stroombane
Taakkaart vir fotostatering op bladsy 38.
Gebruik die apparaat in elke diagram en kyk watter elektriese stroombane werk en watter nie werk nie.
1. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?
1
Ja
+
–
Nee
(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja
2
Nee
¸
2. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?
–
Ja
+
Nee
(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja
3.
3
+
–
Nee ¸ (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja
Nee
(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja
4
Nee
¸
4. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja
–
+
5
(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand?
5.
–
+ –
+
Nee
Ja
Nee
Ja
Nee
¸ (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? (b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja
¸
Nee
15
Leerdertaak
(vervolg) 6. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?
6
Ja
+
–
Nee
–
+
(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja
Nee
¸
7. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?
7
–
+
+
–
Ja
Nee
(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja
¸
8. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand?
8
–
Nee
+
–
Ja
+
Nee
(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja
¸
6
Assessering Aktiwiteit
Die maak van elektriese stroombane
Wat ons wil assesseer
Wat ons van die leerders verwag
Laat ’n gloeilamp brand
Die leerders moet daarin slaag om die gloeilamp te laat brand.
Tekening van ’n stroombaan
Die tekening moet: a a a
Paragraaf om te verduidelik hoe hulle die gloeilamp laat brand het
Die voltooiing van die tabel oor elektriese stroombane
duidelik wees die korrekte byskrifte hê ’n geslote stroombaan illustreer.
Die skryfwerk moet: a ’n gepaste opskrif hê a a a
16
Nee
logies wees noem hoe hulle die gloeilamp laat brand het begrippe korrek gebruik, byvoorbeeld elektrisiteit vloei deur die draad, konnekteer, gloeilamp, sel, ens.
Die tabel moet wys watter stroombane gewerk het en watter nie gewerk het nie, byvoorbeeld stroombaan 2, 4, 5 en 8 het gewerk, maar stroombaan 1, 3, 6 en 7 het nie gewerk nie.
Aktiwiteit
7
Sleutelbegrippe
Onderwysertaak
Hoe om ’n flitslig te maak • Elektrisiteit kan net deur ’n flitslig vloei as die elektrisiteit se pad nie gebreek of afgesluit is nie. • Elektrisiteit in ’n flitslig vloei deur die draad (filament) in die gloeilamp en word na lig verander. 1. Wys die diagram van die flitslig op die bord. 2. Haal ’n flitslig uitmekaar en verwys na die diagram soos wat jy die verskillende dele aan die leerders wys. 3. Maak seker die leerders ken die verskillende dele van die flitslig, byvoorbeeld skakelaar en sel. Verwys na die steunmateriaal. 4. Gee aan elke groep leerders ’n gloeilamp, twee stukke draad en ’n battery om hul eie flitslig te maak. Leerders kan self verdere materiaal vind.
batteryhouer
skakelaar
gloeilamphouer
weerkaatser
gloeilamp
eindstuk
glas wat gloeilamp
basis
beskerm
veerkonneksie vir battery batterye
17
Leerdertaak
INDIVIDUEEL
Taakkaart vir fotostatering op bladsy 40.
Projektaakkaart My flitslig 1. Gebruik die stukke draad, die gloeilamp en die battery en nog enige ander gepaste materiaal om jou eie flitslig te maak. 2. Bied jou flitslig vir die groep aan. 3. Kan dit brand? 4. Maak ’n tekening met byskrifte van jou flitslig. 5. Voltooi die stappe hieronder om aan iemand te vertel hoe jy jou flitslig gemaak het.
Hoe ek ’n flitslig gemaak het Wat ek gebruik het:
’n gloeilamp, ’n toiletpapierkarton, tinfoelie, deurskynende plastiek, batterye, stukke draad, kleeflint, wondergom en ’n papierbekertjie Wat ek gedoen het:
Eers het ek die boonste deel van die papierbekertjie afgesny en die res met tinfoelie uitgevoer om ’n weerkaatser te maak. Toe het ek dit met deurskynende plastiek verseël. Toe
het ek die bodem van die papierbekertjie afgesny en die gloeilamp daarin gesit. Daarna
het ek twee batterye se teenoorgestelde pole verbind en die draad aan die een punt gekonnekteer. Vervolg op bladsy 19
18
Volgende
het ek die batterye met die draad in die batteryhouer van toiletpapierkarton ingedruk. Toe
het ek die los punt van die draad aan die kant van die gloeilamp vasgemaak en die gloeilamp se metaalpunt aan die batterye gekonnekteer. Laastens
het ek alles met kleeflint in posisie geplak sodat my flitslig kon brand.
7
Assessering Aktiwiteit
Hoe om ’n flitslig te maak Wat ons wil assesseer
Wat ons van die leerders verwag
Diagram van ’n flitslig
Die diagram moet die korrekte byskrifte hê.
Model van ’n flitslig
Die model moet ’n werkende model wees – dit moet kan brand.
Tekening van eie flitslig
Die tekening moet duidelik wees. Die byskrifte moet reg wees en na die korrekte dele van die flitslig wys.
Die skryf van die prosedure om ’n flitslig te maak
Die skryfwerk moet die volgende doen: a beskryf die nodige apparaat om ’n flitslig te maak a verduidelik die nodige stappe om ’n flitslig te maak a die stappe moet duidelik wees a die stappe moet logies wees.
19
VOORGESTELDE WERKSKEMA VIR DIE LEERPROGRAM ENERGIE EN VERANDERING – GRAAD 4 PERIODE 1
PERIODE 2
PERIODE 3
PERIODE 4
Aktiwiteit 1
Aktiwiteit 2
Aktiwiteit 3
Aktiwiteit 4
• Vorige kennis oor energie
• Leerders pas aksies by byskrifte en gesels daaroor (15 min)
• Lei voedselkettings in
• Bespreking van die gebruik van hitte-energie vir kos kook
• Leerders gebruik energie deur aksies • Voltooiing van sinne (50 min)
• Bespreking van wat vir ons energie gee • Skryf oor kos as energiebron (35 min)
• Pas sinne by prente om energiestories te maak (30 min) • Teken en skryf ander energiestories (20 min)
• Skryf oor bronne van hitte- en ligenergie in ons huise (50 min)
PERIODE 5
Periode 6
PERIODE 7
PERIODE 8
Aktiwiteit 5
Aktiwiteit 5 (verv)
Aktiwiteit 6
Aktiwiteit 6 (verv)
• Bespreking van hoe gesinne energie gebruik.
• Bespreking van die resultate en inset deur onderwyser (30 min)
• Lei komponente van ’n stroombaan in (5 min)
• Voltooiing van taakkaart oor hoe om ’n gloeilamp te laat brand (50 min)
• Voltooiing van tabel oor energie beskikbaar vir mense (50 min)
• Skryf oor energiebronne en -hulpbronne beskikbaar vir mense (20 min)
• Voltooiing van taakkaart oor hoe om ’n gloeilamp te laat brand (45 min)
PERIODE 9
PERIODE 10
PERIODE 11
PERIODE 12
Aktiwiteit 6 (verv)
Aktiwiteit 6 (verv)
Aktiwiteit 7
Aktiwiteit 7 (verv)
• Inset deur onderwyser oor hoe ’n gloeilamp werk
• Voltooiing van taakkaart oor ander eenvoudige stroombane (50 min)
• Haal flitslig uitmekaar en benoem die verskillende dele daarvan (10 min)
• Leerders begin die projek oor die maak van ’n flitsligmodel (maak ’n werkende model van ’n flitslig) (50 min)
• Lei sleutelwoorde in verband met stroombane in (50 min)
• Leerders voorsien hul flitsligdiagram van byskrifte (40 min)
PERIODE 13
PERIODE 14
Aktiwiteit 7 (verv)
Aktiwiteit 7 (verv)
• Die projek word voortgesit (tekening en skryfwerk oor eie flitslig) (50 min)
• Die projek eindig (aanbieding en inlewering van projek)
Totale tyd om die aktiwiteite in hierdie leerprogram te voltooi = 14 lesse van 50 min. elk = 11,6 uur. Dit is 3 weke se werk. (Aanbevole tyd per week vir Natuurwetenskappe en Tegnologie = 4 uur)
20
Taakkaarte Fotostateer vir leerders
Aktiwiteit 2 Kos gee vir ons energie Byskrifte
26
skreeu
skreeu
skreeu
spring
spring
spring
gooi
gooi
gooi
hardloop
hardloop
hardloop
praat
praat
praat
lag
lag
lag
maak ’n lawaai
maak ’n lawaai
maak ’n lawaai
sing
sing
sing
skiet
skiet
skiet
Leerdertaak
INDIVIDUEEL
Aktiwiteit 2 Leerdertaakkaart Kos gee vir ons energie Kyk na die prente van aktiewe leerders op bladsy 28, 29. 1. Soek mense wat eet en drink op die prent. 2. Kyk na die prent en sê watter soorte kos vir elke mens die energie gee om hom of haar aktief te hou. 3. Voltooi die paragraaf hieronder oor kos as ’n energiebron vir ons liggaam.
Kos gee vir ons energie Ons kry energie van kos. Die meisie koop —————————————— —————————————————————————————————— Die seun gaan ———————————————————————— eet. Die kos sal vir hulle energie gee om vanmiddag sport te speel. Ek hou daarvan om soggens ——————————————— te eet, want dit gee my ————————— om al my take by die skool te doen.
27
Aktiwiteit 2: Aktiewe kinders
28
29
Leerdertaak
INDIVIDUEEL
Aktiwiteit 4 Leerdertaakkaart Energie in ons huis 1 Kyk na elkeen van hierdie prente en skryf onder elkeen waarvandaan die hitte-energie om te kook, kom.
1
2
3
4
Waarvandaan kom die hitte-energie in elkeen van hierdie prente? 1. ————————————————————— 2. ————————————————————— 3 .————————————————————— 4. ————————————————————— 2. Kyk na die prent van die gesin in die kombuis en voltooi die tabel.
Wie of wat gebruik energie?
die ketel
die strykyster
die lamp
die radio
die vuur
30
Waarvandaan kom die energie?
Wat doen die energie?
3. Voltooi die sinne hieronder soos die eerste een. a. Die ketel
kry energie van gas om die water te laat kook.
b. Die strykyster
------------------------------------------------------------
c. Die lamp - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - d. Die radio - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - e. Die vuur - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
31
Aktiwiteit 5 Energie beskikbaar vir mense Leerdertaakkaart: Toestelle – toe en nou
32
Aktiwiteit 5 Leerdertaakkaart: Energie wat aan mense beskikbaar is Kyk na die prente van gesinne en voltooi die tabel hieronder. Vrae
Prent 1
Gebruik dit elektrisiteit?
Prent 2
Gebruik dit elektrisiteit?
1. Wat gebruik hulle om kos te kook? 2. Wat gebruik hulle om lig te maak? 3. Wat gebruik hulle om hul huis warm te hou? 4. Wat gebruik hulle om hulself te vermaak? 5. Wat gebruik hulle om te keer dat hulle kos sleg word? 6. Wat gebruik hulle om van plek tot plek te kom? 7. Wat gebruik hulle om klere te maak en dit op te pas? Vrae 1. Wat gebruik hulle om kos te kook? 2. Wat gebruik hulle om lig te maak? 3. Wat gebruik hulle om hul huis warm te hou? 4. Wat gebruik hulle om hulself te vermaak? 5. Wat gebruik hulle om te keer dat hulle kos sleg word? 6. Wat gebruik hulle om van plek tot plek te kom? 7. Wat gebruik hulle om klere te maak en dit op te pas?
33
Aktiwiteit 5 Energie beskikbaar vir mense Prent 1
34
Aktiwiteit 5 Leerdertaakkaart: Energie beskikbaar vir mense Prent 2
35
Leerdertaak
GROEP
Aktiwiteit 6 Leerdertaakkaart A: Laat ’n gloeilamp brand 1. Gebruik die apparaat om die gloeilamp te laat brand. 2. Teken ’n diagram met byskrifte om te wys hoe jy die gloeilamp laat brand. Diagram
36
Leerdertaakkaart (vervolg) 3. Skryf ’n paragraaf om te verduidelik hoe jy die gloeilamp laat brand. Onthou, jou paragraaf moet ’n opskrif hê.
Hoe ek die gloeilamp laat brand het Vandag in die klas het ek ’n gloeilamp laat brand. Dit is hoe ek dit gedoen het: Eers het - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------Toe
---------------------------------------------------------------------
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------Daarna
------------------------------------------------------------------
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------Laastens
-----------------------------------------------------------------
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
37
Aktiwiteit 6
Ander eenvoudige elektriese stroombane
Leerdertaakkaart B
Gebruik die apparaat in elke diagram en kyk watter elektriese stroombane werk en watter nie werk nie.
1
1. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee (b) Konnekteer die drade, gloeilamp Het dit gebrand? Ja Nee 2. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee (b) Konnekteer die drade, gloeilamp Het dit gebrand? Ja Nee 3. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee (b) Konnekteer die drade, gloeilamp Het dit gebrand? Ja Nee 4. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee (b) Konnekteer die drade, gloeilamp Het dit gebrand? Ja Nee 5. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee (b) Konnekteer die drade, gloeilamp Het dit gebrand? Ja Nee 6. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee
+
–
2
+
–
3
+
–
4
+
–
5
–
+ –
+
+
–
+
6
–
–
+
+
8
–
38
+
–
en sel soos op die prent.
en sel soos op die prent.
en sel soos op die prent.
en sel soos op die prent.
(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja Nee 7. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee
7
–
en sel soos op die prent.
+
(b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja Nee 8. (a) Dink jy die gloeilamp sal brand? Ja Nee (b) Konnekteer die drade, gloeilamp en sel soos op die prent. Het dit gebrand? Ja Nee
Aktiwiteit 7
39
Leerdertaak
INDIVIDUEEL
Aktiwiteit 7 Projektaakkaart: My flitslig 1. Gebruik die stukke draad, die gloeilamp en die battery en nog enige ander gepaste materiaal om jou eie flitslig te maak. 2. Bied jou flitslig vir die groep aan. 3. Kan dit brand? 4. Maak ’n tekening met byskrifte van jou flitslig. Diagram
40
Aktiwiteit 7 Leerdertaakkaart (vervolg) 5. Skryf om aan iemand te vertel hoe jy ’n flitslig gemaak het. Hoe ek ’n flitslig gemaak het Vandag in die klas het ek ’n gloeilamp laat brand. Dit is hoe ek dit gedoen het. Wat ek gebruik het: - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
------------------------------------------------------------------Wat ek gedoen het: - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
------------------------------------------------------------------Eers - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
------------------------------------------------------------------Toe
---------------------------------------------------------------------
------------------------------------------------------------------Daarna
------------------------------------------------------------------
------------------------------------------------------------------Volgende - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
------------------------------------------------------------------Toe
---------------------------------------------------------------------
------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------Laastens - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
-------------------------------------------------------------------
41
Ondersteuning vir onderwysers Hoe gloeilampe werk
Dit is hoe ’n gloeilamp van binne lyk.
’n Gloeilamp brand wanneer daar ’n pad is waardeur die elektrisiteit kan vloei. Die elektrisiteit moet van die battery se een punt (pool) deur die elektriese drade, deur die filament (dun draadjie) in die gloeilamp en dan terug na die battery se ander punt (pool) vloei. Wanneer jy ’n gloeilamp konnekteer, moet jy seker maak dat daar een konneksie met die metaalpunt onderaan die gloeilamp is en nog een na die metaalomhulsel om die basis van die gloeilamp. Elektrisiteit kies altyd die kortste en maklikste roete langs geleiers. As die maklikste roete dus nie deur die filament gaan nie, sal die gloeilamp nie brand nie.
Agtergrondinligting oor batterye
glasgloeilamp
wolframfilament
metaalomhulsel
plastiekpen metaalpen
’n Flitsligbattery word ook soms ’n elektriese sel genoem. Die algemeenste battery wat ons gebruik, is ’n droëselbattery met chemikalieë wat in ’n omhulsel verseël is. Die chemikalieë in die battery reageer saam. Die chemiese reaksie wek elektrisiteit op wat gebruik kan word wanneer die battery aan ’n stroombaan gekoppel word. Wanneer die batterye se chemikalieë klaar gereageer het, hou dit op met werk en kan dit nie herlaai word nie. Ons gebruik baie klein droëselbatterye om krag aan digitale horlosies en sakrekenaars te verskaf. Hierdie batterye het ander chemikalieë daarin. Ander batterye kan met elektrisiteit herlaai word en weer gebruik word. ’n Motorbattery bestaan uit verskeie loodsuurselle wat herlaai kan word.
42
Selle en batterye vernikkelde staalomhulsel
Kwikbattery Hierdie soort battery word gebruik om krag aan digitale horlosies en sakrekenaars te verskaf. Dit is ’n kwikbattery.
batterysuur
Batterysuur is ’n vloeistof of klam stof wat elektrisiteit gelei, byvoorbeeld suurlemoensap, soutwater en ammoniumchloriedpasta.
sinkpoeier kwikoksied en grafiet
Droëselbattery Die gewone droëselbattery verskaf krag van 1,5 volt. Die sink vorm die battery se omhulsel. Die batterysuur is ammoniumchloried in die vorm van ’n klam pasta.
koolstofpen (positief) sinkomhulsel (negatief)
ammoniumchloriedpasta
Loodsuurbattery Loodsuurbatterye word in motors gebruik. Dit word só genoem omdat dit elektrodes het wat van lood gemaak is en omdat die batterysuur swaelsuur is. Die battery bestaan uit ses stelle selle wat elk twee volt verskaf, dus ’n totaal van 12 volt.
positiewe plaat
klemskroef volmaakdeksel klemskroef
sel
loodplate
negatiewe plaat
omhulsel
43