Alt In Die Hemelkoor

  • Uploaded by: Nico
  • 0
  • 0
  • May 2020
  • PDF

This document was uploaded by user and they confirmed that they have the permission to share it. If you are author or own the copyright of this book, please report to us by using this DMCA report form. Report DMCA


Overview

Download & View Alt In Die Hemelkoor as PDF for free.

More details

  • Words: 780
  • Pages: 4
ALT IN DIE HEMELKOOR >> > >> > > >> > >> > >HAAR Oë WAS GROOT EN KINDERLIK-ONSKULDIG MET 'N SWEEMPIE VAN >>DIE ONDRAAGLIKE PYN WAT SY VERDUUR TOE SY VRA "MAMMA, KAN EK ALT SING IN YAHUSHUA SE HEMELKOOR? JUFFROU ANNALIE Sê EK IS 'N ALT, WANT EK >>KOM NIE DIE>HOë NOTE BY NIE" EK HET VINNIG WEGGEDRAAI OM KWANSUIS NUWE WATER IN DIE VAAS VAN>PIENK>ROSE>TE TAP EN MY TRANE HET IN DIE WIT HOSPITAALWASBAK GEDRUP TOE EK Sê:"EKIS SEKER YAHUSHUA HET VIR JOU 'N PLEKKIE TUSSEN DIE ALTE, >>LIEFIE." >> > >TOE EK 'N RUKKIE LATER MET DROë Oë OMDRAAI, WAS SY VAS AAN DIE SLAAP,HAAR SKRAAL HANDJIE BESKERMEND OM HAAR BRUIN TEDDIEBEER. SY WAS SES JAAR>OUD, >> > MY ENIGSTE DOGTERTJIE WAT DEURTREK IS VAN DIE KANKER. DIE >>DOKTER HET>GESê>DAT ONS ONS IN DIE LOOP VAN DIE VOLGENDE WEEK GEREED MOES HOU >VIR>DIE ERGSTE. HAAR LAASTE WENS WAS DAT ONS HAAR DIERBAARSTE SPEELGOEDJIES IN HAAR>SKOOLTASSIE MOES PAK EN DAT SY VIR OULAAS 'N DAG BY HAAR>KLEUTERMAATJIES>WOU GAAN SPEEL. JUFFROU ANNALIE HET REEDS OP 'N MOOI MANIER AAN DIE>KLEUTERTJIES VERTEL DAT HULLE NOG EEN KEER MET JAMINDA KON SPEEL EN>DAT>SY DAARNA WEGGAAN OM BY LIEWE YAHUSHUA IN DIE HEMEL TE GAAN SPEEL.> JAMINDA SELF HET OOK GEWEET DAT LIEWE YAHUSHUA VIR HAAR WAG EN EK HET>MET>'N >KNOP IN MY KEEL NA MY MAN GEKYK AS SY OPGEWONDE RAAK OOR DIE VOORUITSIG.>MY MEISIEKIND SE LAASTE SKOOLDAG HET OP 'N SKAMELE SESJARIGE>OUDERDOM> >AANGEBREEK.

>> > SY HET VROEGOGGEND VIR MY BEDUIE WATTER BLOMME IN DIE TUIN EK VIR>JUFFROU>ANNALIE MOES PLUK. "VAN DAARDIE GEELES, MAMMA. JUFFROU ANNALIE >Sê> >ALTYD>EK IS 'N REGTE SONSTRAALTJIE IN HAAR LEWE." DIE KLEIN, BRUIN SKOOLTASSIE WAS GELAAI VAN DIE SPEELGOED. EK GUN JOU>DIE>LEKKERSTE SPEELDAG VAN JOU LEWE MY KIND, HET EK BEWOë GEDINK TOE EK>HAAR>UIT DIE MOTOR IN DIE ROLSTOEL TEL. DIE KLEUTERKLASSIE HET DIE ENE Oë, MAAR VERSKRIK, AGTER JUFFROU>ANNALIE >BLY STAAN TOE ONS KLAS TOE BEWEEG MET JAMINDA IN HAAR ROLSTOEL. HAAR >BESTE>MAATJIE, KNOXIE, HET HUIWERIG VORENTOE GETREE EN GEVRA, "MAG EK >JAMINDA STOOT ASSEBLIEF TANNIE?" EN EK HET, DANKBAAR VIR DIE GEBAAR, OORGEGEE>AAN>MY KLEIN HELPERTJIE. DIT HET DIE YSGEBREEK. BINNE OOMBLIKKE WAS DIE>HELE>KLAS OM DIE ROLSTOEL GESKAAR. DIRKMAN HET VERNEEM OF DIE ROLSTOEL SE WIELE 'SLIME' IN HET, TERWYL EMMA EN FRANSIEN WOU WEET OF DIE INSPUITINGS>SEER>WAS. EK EN JUFFROU ANNALIE HET VERWESE EENKANT TRANE AFGEVEE EN TOE DAPPER BEGIN DEELNEEM AAN DIE KLEUTERS SE SKYNBAAR GEWONE GESPREK.NA 'N UUR SE GESELS KON EK SIEN DAT DIE OPWINDING BESIG WAS OM SY TOL TE EIS. JAMINDA SE Oë WAS BAIE BLINK IN HAAR BLEEK GESIGGIE; TOE VRA SY >OF >SY> IETS KAN Sê VOOR ONS HUIS TOE GAAN. JUFFROU ANNALIE HET AL DIE> KLEUTERS>VOOR HAAR OP DIE MAT LAAT SIT. EN WAT DAARNA GEBEUR HET, HET MY VAN>ALLE WOORDE GESTROOP. EK HET AL IN MY ENIGHEID BEGIN WONDER WAAROM DIE BRUIN TASSIE SAAMGEKOM HET. JAMINDA HET DIE TASSIE OOPGEKINP EN ELKEEN VAN HAAR VYFTIEN

>KLEUTERMAATJIES BY HUL NAME VORENTOE GEROEP. OP VYFTIEN VAN HAAR>GELIEFKOOSDE SPEELGOED HET SY ELKEEN SE NAAM MET PAPIERTJIES EN>KLEEFLINT VASGEPLAK. >> > >> > > >> > EMMA," Sê SY - "JY MOET MY PORSELEIN-TEESTELLETJIE KRY DINK >>AAN>MY AS JY EN JOU POPPE TEE DRINK." DIRKMAN, HIER IS MY FIETSPOMP - JOU FIETS SE WIELE IS MOS ALTYD>PAP." "FRANSIEN, HIER IS MY HARTJIE HANGERTJIE WAARVAN JY SO BAIE HOU. AS JY HOM OOPKNIP, IS DAAR 'N FOTOTJIE VAN MY IN." SO HET DIE PYNLIKE UITDELERY AANGEHOU. EN TOE KOM KNOXIE, HAAR>SPESIALE >MAATJIE, AAN DIE BEURT. EK HET MY NEK GEREK, MAAR DIE BRUIN TASSIE >HET>VIR>MY LEEG GELYK. - HET JAMINDA VAN KNOXIE VERGEET HET EK GEDINK? MAAR>NEE, JAMINDA HET HAAR MEES GELIEFDE SPEELDING VAN HAAR SKOOT AF OPGETEL,>EEN>LAASTE KYK IN DIE BRUIN TEDDIE SE KRAALOGIES GEGEE EN HOM TOE >MET 'N >BESLISTE TREKKIE OM HAAR MOND VIR KNOXIE AANGEGEE EN VIR HAAR >GESê – >"PAS>TEDDIE ASSEBLIEF MOOI OP, WANT EK IS BAIE LIEF VIR HOM, VAT OOK >MY>BRUIN>TASSIE - EK HET KLAAR JOU NAAM IN DIE DEKSEL GESKRYF. >> > JUFFROU, EK MOET NOU HUIS TOE GAAN. KAN ONS VIR OULAAS STILLE NAG>SING?" >> > BEWERIG HET SY OPGESTAAN EN TUSSEN DIE ALTE GAAN STAAN EN NOG >NOOIT>HET >STILLE NAG SO NA-AAN DIE VAN 'N ENGELEKOOR GEKLINK NIE. IN DIE >MOTOR >OP PAD HUIS TOE HET SY TERUGGESIT, VIR MY GEKYK, GEGLIMLAG EN 'N >>LAASTE TEVREDE SUG GEGEE. EK HET MET TRANE IN MY Oë DADELIK BESEF: >> > ”JAMINDA HET SO PAS AANGEMELD AS ALT BY DIE

HEMELKOOR..." >> > As jy nie 'n kind van jou eie het gee in die verbygaan hom/haar 'n stywe drukkie – hoe sal jy >ooit>weet>miskien is dit ook vir oulaas.

Related Documents

Alt
May 2020 19
Alt
November 2019 40
Keys Alt + 2 Alt + A
July 2020 13
Estatuto Alt
December 2019 23
Alt-codes
November 2019 23

More Documents from ""

November 2019 50
Ts01a019.docx
June 2020 1
Fase 3.xlsx
November 2019 21