Kosmos Langs Die Pad

  • Uploaded by: Lana Crous
  • 0
  • 0
  • June 2020
  • PDF

This document was uploaded by user and they confirmed that they have the permission to share it. If you are author or own the copyright of this book, please report to us by using this DMCA report form. Report DMCA


Overview

Download & View Kosmos Langs Die Pad as PDF for free.

More details

  • Words: 65
  • Pages: 1
Kosmos langs die pad Die wond op my hart deur jou mes gelaat Bloei trane uit my oë… (Dis ‘n klein wond, maar diep….) Die glasskerwe van jou glimlag, die splinters van jou stem, die hele ongeluk van ons ontmoeting, lê gesaai oor die pad van my lewe tussen noodbakens en flitsende ambulansligte….. Agter, op die rand van die pad, waai kosmos in die wind….

Related Documents

Kosmos Langs Die Pad
June 2020 11
Kosmos & Kompleksitas
May 2020 15
Bluumkes Langs De Dommel
April 2020 15
Pad 5
May 2020 13
Scratch Pad
November 2019 11
Word Pad
June 2020 11

More Documents from "Clint Schram"