Gr.11 p80
Beeldvorming deur lense Ons kry twee soorte beelde nl. reële en virtuele beelde. ‘n Reële beeld kan as ‘n werklike beeld beskou word en ‘n virtuele beeld as ‘n skynbeeld. NB verskille tussen die soorte beelde: Reële beeld 1. Ligstrale gaan werklik na die beeld. 2. Kan op skerm projekteer. 3. Is altyd omgekeerd. Hoe word beelde gevorm? Konvekse lens:
Konvekse lens
Virtuele beeld 1. Ligstrale gaan nie werklik na die beeld nie. 2. Kan nie geprojekteer word nie. 3. Is altyd regop.
Gr.11 p80
Vergroting en die lensformule Wat is vergroting? Vergroting handel oor die grootte van ‘n beeld relatief tot die voorwerp. Ons bereking dit soos volg: Vergroting (m) =
hoogte van die beeld hoogte van die voorwerp
OF Vergroting (m) =
beeldafstand voorwerpafstand