Lesing Normale Power Point

  • Uploaded by: carlavniekerk
  • 0
  • 0
  • May 2020
  • PDF

This document was uploaded by user and they confirmed that they have the permission to share it. If you are author or own the copyright of this book, please report to us by using this DMCA report form. Report DMCA


Overview

Download & View Lesing Normale Power Point as PDF for free.

More details

  • Words: 826
  • Pages: 15
Joernalistiek Journalism

Carla van Niekerk 26 Maart / March 2009

Wat is nuus? What is news?

Nuuskriteria criteria  ’n

Johannesburgse sakeman is twee maande gelede in sy oprit geskiet terwyl sy vrou en kinders moes toekyk

/ News A

Johannesburg businessman was shot in his driveway two months ago while his wife and children had to watch

Tydigheid Timeliness  Lesers

wil weet wat nóú gebeur – nie ’n week terug nie  Dieselfde geld vir toekomstige gebeure – hoe nader dit aan die publikasiedatum plaasvind, hoe meer nuuswaarde het dit  Nuwe angles of onthullings kan ’n ou storie weer tydig maak

/  Readers

wants to know what happens now  The same applies to future events – an event is more newsworthy the closer it happens to the publication date  New angles or disclosures can make an old story timely again

Nuuskriteria criteria  Die

Hollywood-akteur Matt Damon gaan die rol van Francois Pienaar, Springbokkaptein van die Wêreldbeker-span in 1995, vertolk in The human factor

/ News  The

Hollywood actor Matt Damon will play the part of the 1995 World Champion Springbok captain, Francois Pienaar, in The human factor

Prominensie Prominence  Gebeure

/

waaroor berig  Events which are word moet prominent covered must be genoeg wees om prominent enough to lesers se belangstelling grip readers’ attention te wek  Politicians, actors,  Politici, filmsterre, singers or any sangers of enige prominent person prominente persoon ensures news maak stories ook is worthiness nuuswaardig

Nuuskriteria criteria  ’n

/ News

Puk-student is vroeg  A student of the gisteroggend dood toe Pukcampus died early sy teen ’n aankomende yesterday morning vragmotor gebots het when she crashed into an approaching truck

Proksimiteit Proximity  ’n

/

Gebeurtenis is meer  An event is more nuuswaardig wanneer newsworthy when it dit naby aan jou happens close to you gebeur  An event which  Indien ’n plaaslike happens far away, persoon egter by ’n geographically gebeurtenis betrokke speaking, is also is wat geografies newsworthy if a local gesproke ver van jou af person is involved plaasvind, is dit ook nuuswaardig

Nuuskriteria: criteria: Gevolg  Gebeure

of uitsprake wat lesers direk beïnvloed het meer nuuswaarde  M.a.w. : Verander dit status quo of kan dit in die toekoms? Raak dit jou sak? Sal dit jou gesondheid of welstand beïnvloed?  Hoe groter die impak op lesers, hoe meer nuuswaardig

News  Events

or statements are more newsworthy if it influences readers directly  I.e. : Does it change the status quo? Will it cost you money? Will it influence your health or wellbeing?  The greater the impact on the readers, the more newsworthy it is

Nuuskriteria: criteria: Omvang  Die

skaal waarop die gebeure plaasvind beïnvloed die nuuswaarde

News Magnitude  The

scale of the events influences the newsworthiness

Nuuskriteria: News criteria: Buitengewoon  Eienaardige

of vreemde gebeure is nuuswaardig omdat dit juis nie die normale is nie

 Unusual

or strange events are newsworthy for the reason that they are not normal

Nuuskriteria: News criteria: Menslike belang  Mense

hou daarvan om  People like reading oor mense te lees – about people – they hulle raak emosioneel get emotionally betrokke by berigte involved in these hieroor stories  Human interest stories  Human interest stories ontlok ook humor, also elicit humor, simpatie, woede, ens. sympathy, rage, etc.  Uiteindelik wil jy hê  Ultimately, you want publiek moet stories people to read the lees articles

Definisie

Iets is dus nuus wanneer dit:  Pas gebeur het  Prominent is of prominente persone betrokke is  Naby aan jou gebeur het  Belangrike gevolge inhou  Omvangryk is  Buitengewoon is  ’n Menslike dimensie

/

Something is news when it:  Just happened  Is prominent or involve prominent people  Happened close to you  Has important consequences  Is of a big magnitude  Is odd or unusual  Has a human interest aspect

Nuusseleksie / News selection  Nuus

nie altyd nuuswaardig  Nuus word uitgekies deur hekwagtersfunksie  Ook beïnvloed deur: beskikbare ruimte, beskikbaarheid van nuus, ander publikasies, geldelike kwessies  Is nuus dit wat daagliks gepubliseer of uitgesaai word?

 News

not always newsworthy  News selected through gatekeeper function  Also influenced by: space available news available other publications financial issues  Is news that what is published or broadcasted daily?

Identifiseer nuuskriteria Pas gebeur  Dit is belangrike gebeure – raak duisende mense  Gebeur naby aan lesers  Hou gevolge in vir lesers se veiligheid, BRT, ekomoniese implikasies, Wêreldbekersokkertoernooi  Omvangryk – 4 000 bestuurders, groot dele in en om stad geraak  Buitengewoon – mense 

Just happened  Important events – affects thousands of people  Happened close to home  Consequences for readers’ safety, BRT, economic implications, World Cup  Magnitude – 4 000 drivers involved, large parts in and around city involved  Unusual – people with 

Related Documents

Power Point
November 2019 8
Power Point
November 2019 7
Power Point
October 2019 19
Power Point
November 2019 12
Power Point
June 2020 2

More Documents from ""