Newton se Universele Gravitasiewet
•
Die aarde trek alle voorwerpe na sy middelpunt met ‘n krag genaamd gravitasiekrag. Enige liggaam sal die aarde se gravitasiekrag ervaar indien dit in die aarde se gravitasieveld is. Die veld is die sterkste by die oppervlak van die aarde. Die sterkte van hierdie veld naby die oppervlak van die aarde is 9.8 Ngkg 1 . ‘n Liggaam wat in die afwesigheid van lugweerstand na die aarde val, ervaar ‘n gravitasieversnelling van 9.8 ms2 afwaarts na die middelpunt van die aarde. Ons sê hierdie voorwerp is besig om vry te val. NB!! NB!! Gravitasie-aantrekkingskrag is die aantrekkingskrag tussen alle deeltjies in die heelal!! Ken definisie vir hierdie wet!!
•
F
• •
•
Gm1m 2 r2
NB!! F m 1 m 2
F
1 r2
Voorbeeld: Hoe sal die gravitasie-aantrekkingskrag beïnvloed word indien: a) een van die voorwerpe se massa verdubbel word. b) een van die voorwerpe se massa gehalveer word. a) Fnuut Fnuut Fnuut Fnuut
G 2 m1m 2 r2 2 Gm1m 2 r2 2 Gm1m 2 1 r2 2 Foorspronklik
b) Fnuut Fnuut Fnuut Fnuut
Probeer nou self Voorbeeld 25 en 29
1 G m1m 2 2 2 r 1 Gm1m 2 2 r2 1 Gm1m 2 2 r2 1 Foorspronklik 2