Die Fisika Van Musiek

  • November 2019
  • PDF

This document was uploaded by user and they confirmed that they have the permission to share it. If you are author or own the copyright of this book, please report to us by using this DMCA report form. Report DMCA


Overview

Download & View Die Fisika Van Musiek as PDF for free.

More details

  • Words: 152
  • Pages: 2
‘n Paar gedagtes: • Die klanke wat ons uit instrumente hoor, is in werklikheid staande golwe. • Interferensie vind plaas: Konstruktief – Antinodusse Destruktief – Nodusse • Daar is fundamentele frekwensies/eerste harmoniese tone en daarna hoor ons tweede-, derde-, vierde harmoniese tone. (Die ander name hiervoor is grondtone en daarna botone). • Die toonhoogte wat ons hoor wanneer ‘n instrument gespeel word, word hoofsaaklik deur die grondtoon bepaal. •

Die grondtoon en ‘n hele reeks botone kom gelyktydig op dieselfde snaar voor.



Hierdie mengsel van grond- en botone bepaal die kwaliteit van die noot.

• Die klankkas of klankbord van die instrument resoneer met sommige botone en versterk hulle terwyl ander botone uitgedoof kan word. •

‘n Buis wat oop is by een punt: Vorm altyd ‘n nodus by die toe ent en ‘n antinodus by die oop ent.

• ‘n Buis wat aan albei ente oop is vorm twee antinodusse.

Related Documents

Die Fisika Van Musiek
November 2019 20
Fisika Van Musiek
November 2019 6
Die
November 2019 111
Die
May 2020 72
Fisika
June 2020 20