20090403 Alta Van Rooyen 2

  • Uploaded by: Mario
  • 0
  • 0
  • April 2020
  • PDF

This document was uploaded by user and they confirmed that they have the permission to share it. If you are author or own the copyright of this book, please report to us by using this DMCA report form. Report DMCA


Overview

Download & View 20090403 Alta Van Rooyen 2 as PDF for free.

More details

  • Words: 852
  • Pages: 2
Dr Mario Koppers From: Sent: To: Subject:

Alta van Rooyen [[email protected]] 03 April 2009 04:32 PM Dr Mario Koppers RE: Edwafin

Jy kan enige tyd enige iets wat ek gese het op jou blog plaas ek is nie bang nie en kan niks meer verloor as wat ek alreeds het nie. Ek sien nie kans om met 'n prokureur te gaan praat en aan die einde van die dag met 'n groot rekening te sit wat ek moet betaal en dan het ek in elk geval geen geld uit Edwafin gekry nie. Ek kan ook nie 'n saak by die poilisie gaan maak in verband met my belegging nie want my tydperk is nie verby nie. Maar mense wat op die inkomste skema is en nie rente ontvang nie kan polisie toe gaan. Op so manier kan hulle miskien gekeer word om landuit te vlug. Ek is nog jonk genoeg om my R40 000.00 weer te spaar. My hart is seer vir die mense wat hulle hele lewe se hard verdiende spaargeld en pensioen gaan verloor en te oud is om weer te werk. Hoe gaan hulle leef? Patrick Stapleton moet toegesluit word saam met Don en Sandy Huchinson en al hulle ander trawante wat so met die bybel onder hulle arm rondgeloop het en voorgegee het hulle is Christene. As Patrick Stapleton dink hy gaan Edwafin red met die Damara is hy of mal of regtig onnosel. Daardie kar is substandaard en gaan nie die pyp rook nie. Hulle vervaardig nog steeds nie want alhoewel die voertuig gehomologeer is het die man wat daar gewerk het hulle ook lekker gevang deur dit op sy naam te doen en toe fire Patrick hom omdat hy 'n verhouding met Patrick se dogter gehad het. Laaste wat ek gehoor het kon hulle nog steeds nie met die vervaardiging begin nie. Ag maar as ek meer tyd het en jy stel belang kan ek jou baie meer vertel maar ek moet nou gaan. Ek sal weer Maandag op hierdie email adres beskikbaar wees. Wat belangrik is is dat iemand hulle moet stop om verdere debentures te verkoop. Want hulle spook om debentures te verkoop om geld tre kry om rente en salarisse te betaal. Lekker naweek vir jou Dankie vir jou moeite Alta van Rooyen Sheet Plastic Tel: 051 432 6557 Fax: 051 432 6559

-----Original Message----From: Dr Mario Koppers [mailto:[email protected]] Sent: Friday, April 03, 2009 3:43 PM To: 'Alta van Rooyen' Subject: RE: Edwafin

Hallo Alta, Dankie vir jou epos met die inligting aangaande jou ondervindings by Edwafin. Ja, op die oomblik ontvang ek talle soortgelyke briewe, en dit is maar 'n droewige besigheid. Ek hoop egter dat jy die ondersteuning het van 'n prokureur om jou sake to probeer regstel. Indien jy op een of ander tyd, gerus genoeg voel, laat my weet of ek van die inligting op my "blog" mag publiseer. Ek sal dit in elk geval so doen dat jy nie onder regs druk kan kom nie. Ondertussen wens ek jou sterkte en sukses toe, en miskien as ons weer kommunikeer is dit 1 onder meer gelukkig omstandighede.

Weereens, baie dankie en groete, Mario Koppers

____________________________________________________________________ Enhance your meditation experience, reduce anxiety and pain, develop spiritual insights with the specially researched and developed Audio Brainwave Entrainment programmes. Dr Mario Koppers CHROMATIQUE INSTITUTE - Reality is only a Thought Away www.chromatique.com Information: [email protected] South Africa - Cell: 27 72 193 1389; Tel: 27 12 667 6192; Fax (SA): 086 662 1251; Fax (Int): +1 206 426 3338 New Zealand - Cell: 74 21 305 492 Twitter: http://twitter.com/mkoppers or http://twitter.com/chromatique Facebook: www.profile.to/mariokoppers Click here to receive a free daily inspiration to get your day started. Self-Improvement ebooks may be downloaded here. -----Original Message----From: Alta van Rooyen [mailto:[email protected]] Sent: 03 April 2009 12:12 PM To: [email protected] Subject: Good morning I am Afrikaans speaking so please excuse the bad english. I used to work for

DMC and was retrenched in October 2008.

i also invested R40 000.00 in Edwafin in November 2006 but I did not choose the income option I took the groath option in which you get everything back after 63 months. When I was retrenched I beged Don Huchinson to pay out my debenture but he told me that it was against the law and all the crap stories they always use. After many phone calls to Edwafin about my providend fund money I eventialy found out from Sanlam that the money that was deducted from my salary was never paid over to Sanlam. You cannot believe a word Patrick Stapleton say about anything. I beleive there is ructions in the family and that his son and daughter has left the company. I think it is eyblind. All the directors that disapered over the last few months as well. Mike Chaplin has invested lots of money in Edwafin why would he just walk away. Patrick Stapleton is busy with something. The people who is not with the company anymore is somewhere else. Somehow they are taking money out of the country. They have a plan to duck.

Alta van Rooyen

2

Related Documents


More Documents from ""

December 2019 77
December 2019 68
December 2019 74
Estudiantesanuncian
October 2019 7
Cm42 - Edwafin
April 2020 1